Our team conceptualises and produces exciting quality events that build a deep, niche community and become part of an ongoing user-relationship. We're making fans for life!


Piekniek en Musiek Logo.png

 Piekniek & Musiek

Daar is geen beter manier om die laaste bietjie van ’n naweek te geniet as met ’n Sondagmiddag piekniek nie. En nou kan dit nóg lekkerder wees as Suid-Afrika se blinkste musieksterre die klankbaan verskaf by Piekniek & Musiek. Piekniek & Musiek beloof om die hoogtepunt op die kalender te wees met gereelde optredes op Sondae.


Joe-Barber-Ian-Bredenkamp-Media.jpg

Joe Barber

Watch this space for news about the return of legendary comedy act Joe Barber!


Lekker-Lag-Ian-Bredenkamp-Media.jpg

Lekker Lag

Lekker Lag is Suid-Afrika se nuutste, uitsluitlik-Afrikaanse komediefees met van die land se snaakste en gewildste komediante wat op die verhoog agter die mikrofoon gaan verskyn. Dit word in Kaapstad op Saterdag, 1 Desember 2018 bekend gestel, en beloof om ‘n aand te wees wat met skaterlag gevul is vir Afrikaans-sprekende aanhangers – als in hul eie moedertaal.


Ian-Bredenkamp-Media-Elana-Afrika-Baby-Brunch.jpg

Elana Afrika’s Baby Brunch

Elana Afrika's Baby Brunch is a coming-together of parents, and perfect for those looking for a morning of inspiration, sharing of knowledge, conversations about parenting as well as fun and pampering!


Jou-Taal-Jou-Treffers-Ian-Bredenkamp-Media.jpg

Jou Taal Jou Treffers

Ons vervaardig konserte in jou taal! Die volgende is 9 & 10 Augustus met Juanita du Plessis


SUCCESS STORIES


SHOWCASE